Klasse beskikbaar aanlyn of in persoon by Hoërskool Waterkloof
Klein groepies van 6 leerders of individueel
Graad 7 tot Graad 12
Leerders van enige skool af is welkom
WhatsApp navrae: 9:00 tot 15:00
Lestye: Middae en Aande
* Wetenskap
* Gewone Wiskunde
* Alpha Wiskunde
* Wiskundige Geletterdheid
Kontak ons gerus